Ek het nog altyd gehou van plankies aanmekaar timmer, ietsie maak. En daar ontdek ek toe Pintereset...

      RUSTIC WOOD SIGNS!!

My liefde vir aanhalings en gesegdes het gelei tot 'n klein besigheid waar ek herwinde palette gebruik om 'n groot verskeidenheid produkte hul unieke karakter te gee - rustic, tog netjies afgewerk en geseël.
Met tydlose aanhalings en gesegdes hoop ek om vir my kliente 'n baie spesiale produk te verkoop wat tot die hart sal spreek.



Terug Terug na bo